Dawn


from the ABC set a moondance

Oh lovely the day
Oh lovely the dawn!

Bolder the hope
Bolder the dream,

Nearer the vast
Nearer the blue,

Crimson the dawn
Clover the morn,

Softer
Brighter
The white falcon.

Draft

2011 Of Light

Discuss this piece in the abctales forum


Comments

MistakenMagic | January 30, 2010 - 09:36

'Crimson the dawn
Clover the morn,

Softer
Brighter
The white falcon.'

- beautiful images ;)

Magic xxx

Nolan | January 30, 2010 - 09:58

Nearer the sea
Closer the dream,

Nearer the waves
Stronger the stream,

Louder the surf
Greater the joy,

Stronger of salt
And fresher the breeze

Bring Nolan to Chefane

&&

Beeme | February 1, 2010 - 18:59

Bolder the hope
Bolder the dream,

I particularly liked these two lines, as Magic said beautiful images.

Cavalcaderl | February 9, 2010 - 13:34

new Nolan
Been of a while.
Like all of this;
especially word's
Oh! Lovely the day
Oh! Lovely the dawn!
and all the images of
creations nature.
julie x cavalcader (:-

Nolan | February 9, 2010 - 14:09

&&

Nolan | February 28, 2010 - 11:21

Elke druppel elke traan
Elke stroom elke spruit

Van vêr al gefluister

Hoe nader die branders
Hoe luider gedreun
Hoe luider gedruis

Wilder die wind
Woedend die storm
Magtig die donder
Helder die flitse
Blitser die blitse

~ ~ ~

Sterker van moed
Suiwer in hoop
Dapper ons liefde!

~ ~ && ~ ~

Nolan | March 18, 2010 - 16:26

O die dans van ons Suster!

Eers op die bergtop loer sy skelm,
en haar oge is skaam;
en sy lag saggies.
En van ver af wink sy met een hand;
haar armbande blink en haar krale skitter;
saggies roep sy.

Sy vertel die winde van die dans
en sy nooi hulle uit, want die werf is wyd en die bruilof groot.

- -
En haar krale skud,
en haar koperringe blink in die wegraak van die son.
Op haar voorkop is die vuurplein van die berggier;
sy trap af van die hoogte;
sy sprei die vaal karos met altwee arms uit;
die asem van die wind raak weg.
- -

“Ons Suster! Ons Suster! Jy het gekom! Jy het gekom!’

&
Eugène Marais

Nolan | March 21, 2010 - 09:18

‘n Meisie se tong is die skild van haar hart, maar kyk in haar oë.

Nolan | March 21, 2010 - 09:19

Die berggans het ‘n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my my liefde vir jou lê

¥
Boerneef

Nolan | March 28, 2010 - 12:29

Moratiwa waka ke Moya,
kewaka o monyane
molefatsheng

Mag dit goed gaan met jou Moya,
mag God vrede vir jou gee
mag jy nooit bang hoef te wees nie
mag jy liefde om jou hê

Mag jou hart vir almal oopgaan
mag jou drome ver paaie streel
mag jy leer om die wind onder jou vlerke
met alle mense om jou te deel

want as my Moya lag
lui die klokke in die hemel!
as my Moya lag
lui die klokke in die hemel!

Maya, boya go bitsa,
ke mpho wa ka!

Moratiwa waka ke Moya,
kewaka o monyane
molefatsheng!

want as my Moya lag
lui die klokke in die hemel!
as my Moya lag
lui die klokke in die hemel!

&&
Anton Goosen

Nolan | March 28, 2010 - 13:01

En as Miranda droom
koer die duiwe in die hemel
as Miranda droom
koer die duiwe in die hemel!

~~ &&

Nolan | March 29, 2010 - 22:46

Met die weerligblits
kronkelspoor liefde vir jou
diep in my wese

&
Jopie Koen

Nolan | March 31, 2010 - 14:34

Lank gelede by die kloof van die Magaliesberg se hang
toe die wat dit vertel nog kinders was
het ‘n siel geswerf wat kind was, maar op sy manier ‘n man
gebore om die berge op te pas

En as die donderwolke saamsweer teen die kranse by die kloof
en die dag word soos ‘n sterrelose nag
en die dreuning van die donder elke ander klank verdoof
het almal op sy vreugdeslied gewag

Want die kranse was sy mure en die hemel was sy dak
en sy vriende was die donder en die reën
en wanneer hy klippe berg-af rol en doringboompies knak
was hy, die berg die storm alles een

En die bliksems skeur die hemel en die wind se wolwe huil
nooi die berg se stroefste bome vir die dans
en mens en dier wat vreesbevange teen die storm skuil
hoor sy lied weerklink van krans to krans

+
Tog die mense die vertel my as jy op ‘n storm nag
sy spoor vat teen die krans uit en daar skuil
hoor jy soms nog iemand iewers bo die donderslae lag
en somtyds weer dan hoor jy iemand huil

&
Koos du Plessis

Nolan | April 5, 2010 - 15:56

Suzette Joubert
&

hier buite
hang ‘n nat
miskombersie
wat die aarde
toevou
soos ek jou
nou
in my arms
wil hou

~
my verlang trek vaak
met die vaal reënvlae
ver oor die vlaktes

op soek na
jou

&

Nolan | April 24, 2010 - 14:16

&

My Sarie Marais is so ver van my hart,
Maar'k hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin

O bring my t'rug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais!

Nolan | June 5, 2010 - 18:38

O ek het ‘n perd ‘n blink vosperd met n splinternuwe saal
En ek klim op my perd my blinkvosperd en ek kom om jou te haal
Want jy het gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal
Op ‘n mooi ry-perd ‘n blinkvos perd en ‘n splinternuwe saal

Al slaan my ma my
Driemaal-op-my-kop
Dan staan ek op
Dan kom ek weer
Want jy het gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal

Al slaan jou pa my
Driemaal-op-my-kop
Dan staan ek op
Dan kom ek weer
Want jy het gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal

Nolan | June 7, 2010 - 19:33

Aanstap rooies die pad is lank en swaar
Die mense wag al daar en die koffie is al klaar
O laat julle kwassies swaai swaai!
O laat julle kwassies swaai
Laat julle koppe sak en laat die wiele draai!

Nolan | July 7, 2010 - 10:22

"Op my ou ramkietjie
Met nog net een snaar
Speel ek in die maanskyn,
Deurmekaar.”

Nolan | July 7, 2010 - 10:25

My vuurtjie en ek is op wag –
my vuurtjie en ek alleen;
die awend-ster
wink al van ver,
en die velde slaap omheen.

En stadigies sterwe die dag,
soos een in sy armoed verlaat,
ongesien, ongeag,
sonder suggie of lag,
waar niemand van weet of van praat.

Nou bly die dag alom
in stil aanbidding staan –
geen tampende bel
wat die ure tel:
net die sterre wat kom en gaan.

~ ~ ~

Die slapende velde lê wyd,
en wyer die donker see,
wat my vuurtjie en my
vanawend skei
van die wêreld se vreugde en wee;

Ek weet daar’s fees vanaand
in menigte verligte saal,
maar geeneen wat my mis
by die dans en die dis –
‘n balling vergeet en verdwaal.

Maar al is ek, ver van die skaar,
in eensaamheids woning getrede,
ek voel my soos een
met die Heer alleen –
‘n kind aan Sy boesem tevrede.

Jan E.E. Celliers &

Nolan | July 25, 2010 - 22:24

δ
Die vier seisoene in jou traan
hou my vas wanneer jy gaan
en ek weer
alleen hier staan

So ek skreeu ‘n song vir jou my lief
bly nog ‘n rukkie asseblief!
want as ek sing dan sing jy saam
in ‘n droom roep ek jou naam!

Wonder of jy sal onthou
dat jou woorde aan my klou
ek raak benoud wanneer jy luister
net soos wanneer mense fluister

So ek skreeu ‘n song vir jou my lief!
jy is ‘n engel en ‘n dief
as ons sing dan sing ons saam
in ‘n droom roep ek jou naam!

δ
Karen Zoid

Nolan | February 10, 2011 - 13:11

Saggies en teer is die roepstem van Jesus
Hy roep vir jou en vir my
Hy staan en wag aan die deur van ons harte
Wag daar vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is, kom tuis!

Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Kom tuis, kom tuis!
Almal wat moeg is, kom tuis!

Nolan | February 10, 2011 - 13:17

Kupido

Ek sal jou lief hê tot die hane op hou kraai
Tot die leeu en die lam bymekaar gaan lê
Tot daar stilte oor die aarde kom
En die wind nie langer waai
Tot daar gras aan die hemelruim groei sal ek jou lief hê

Totdat al die woorde van my tong verdwyn
Tot die hoop beskaam en die son nie meer wil skyn
Tot die berge wegsink in die see en verewig daar bly lê
Dis hoe lank my liefling ek jou sal lief hê

Dis jy wat my in gedagtes kan wegvoer
Na die maan en die sterre wat deur my venster loer
Jy's die warm van ‘n kaggelvuur die sprank van vonkelwyn
En die son wat die mis vlae soggens laat verdwyn

Ek is net ‘n mens en my swakheid lê by jou
Hart en siel gee ek daar is niks wat ek weerhou

Voor die woorde opraak is daar iets wat ek nog moet sê
Verewig liefling sal ek jou lief hê
Tot die berge wegsink in die see en verewig daar bly lê
Dis hoe lank my liefling ek jou sal lief hê

→ NT

Nolan | April 28, 2011 - 05:02

As hy weer kom, as hy weer kom
Kom haal hy sy pêrels
Al sy pêrels, fraaie pêrels
Vir Jesus se kroon

Ja die kindergesiggies
Soos die sterre se liggies
Is die hemelse pêrels
Vir Jesus se kroon

Vir die hemel, vir die hemel
Sal hy hul versamel
Al die skones, al die skones
Vir Jesus se kroon

Al die kinders, al die kinders
Vol liefde vir Jesus
Is die pêrels, kosb're pêrels
Vir Jesus se kroon

Nolan | May 20, 2011 - 22:50

Jou huis is waar jou hart is
My hart is leeg geween
Vandat sy verdwyn het
Wandel ek oral alleen

Sing o' somer briese
Jou weemoeds lied weer oor
Saam met die lowerstruike
Sing my 'n hemelse koor

Liefde, liefde is 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
Dan sal al die klein vissies sterf

Ek stap deur stille strate
Die eggo's maak my seer
My hart is soos my hande
Soekend maar bly altyd leeg

Woestyne kan my nie keer nie
Ek baan deur storms my weg
Met geen rus of slaap nie
Ek sal my waters weer vind

&
Nick Taylor

Nolan | June 30, 2011 - 14:25

Jou bruinoog nooi jou donkerkop
Jou pannekoek jou lollipop
Jou toetsie-toets jou sonnestraal
Vir jou kom ek nog haal!

Jou suikerriet jou witbeskuit
Jou meesbosstroop jou moskonfyt
Jou heuningnes jou jou vleispastei
Vir jou gaan ek nog kry!

Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Wat het van jou stertjie geword?

Jou appeltert jou mielieblaar
Jou tortelduif jou koringaar
Jou sak vol goud jou diamant
My hart is is aan die brand!

Jou dadelpit jou suikerbos
Jou soetpatat jou kerriekos
Jou lekkerding jou waar is jy,

Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Wat het van jou stertjie geword?

~ Steve ~

Nolan | June 30, 2011 - 14:27

My hartjie my liefie, die son sak weg
die son sak weg, die son sak weg,
My hartjie my liefie die son sak weg,
daar onder by die blou berge

En ek wil ek wil ek wil na die nooi'ntjie gaan vry;
Sy is so mooi en so liefies vir my
En ek wil ek wil ek wil na die nooi'ntjie gaan vry;
daar onder by die blou berge

My hartjie my liefie, die maan kom op
die maan kom op, die maan kom op,
My hartjie my liefie, die maan kom op
daar onder by die blou berge

&
Traditional

Nolan | January 7, 2012 - 17:30

~ ν ~

“hoeka-toeka ja-ja, en jou stem is in my ore
hoeka-toeka ja-ja, en jou lied in my hart
op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre
hoeka-toeka ja-ja, kom jou liefde my haal

hoeka-toeka ja-ja, soos die môre wind op die water
met jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai
hoeka-toeka ja-ja, en jou stem is in my ore
hoeka-toeka ja-ja, en jou lied in my hart

as die aandster sawends laat, by my venster met my praat
dan verlang ek weer na jou
as die sonop na die nag kom, dan verlang ek nog na jou
en voel ek hoe jou liefde in my are brand

“hoeka-toeka ja-ja, en jou stem is in my ore
hoeka-toeka ja-ja, en jou lied in my hart
op die rug van 'n ysterperd op die lig van die môre
hoeka toeka ja-ja, kom my liefde jou haal

hoeka-toeka ja-ja, soos die môre wind op die water
met jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai
hoeka-toeka ja-ja, en jou stem is in my ore
hoeka-toeka ja-ja, en jou lied in my hart

~ σ ~

carike keuzenkamp

Nolan | February 2, 2012 - 16:52

~

Ek wil die Here loof, ek wil die Here loof!
Loof met my hele hart
Loof met my hele hart!
~

Loof Hom met die tromme
Loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale!

Alles wat asem het loof loof die Heer!

Prys Hom met jul stemme!
Prys Hom uit die hart
Prys Hom in die Hemel en op Aarde!

Alles wat asem het loof loof die Heer
Alles wat asem het loof loof die Heer!
~

Juig al wat leef juig voor die Heer!
Dien God met blydskap gee Hom eer
Kom nader voor Sy aangesig
En prys Hom met 'n lofgedig

Want goedertieren is die Heer
Sy goedheid eindig nimmer meer
Sy trou en waarheid hou hul krag
Tot in die laaste nageslag
~ ~

Dan moet ek juig, my Redder en my God!
Hoe groot is U, hoe groot is U!
Want deur die hele Skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer U grote Naam!
~ ~

Dien God met blydskap gee Hom eer!
Juig al wat leef juig voor die Heer!

~